Brian Wilde

Brian Wilde
Geboortenaam Brian George Wilde
Geboorte (1927-06-13)13 Junie 1927
Sterfte 20 Maart 2008 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1953–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Wilde (13 Junie 1927 – 20 Maart 2008) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Doing Time (1979) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973) en Porridge (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy